A place where stories unfold

DIS NIE OKAY NIE

Dis nie okay dat jy honger moet slaap nie boeta.
Dis nie okay om honger skool toe te gaan nie sussie.
Dis nie okay om in ‘n klein hok te bly nie.
Dis nie okay dat oompie jou slaan nie.
Dis nie okay dat jou onderwyser jou op jou privaat plekke raak nie.
Dis nie okay dat ma en pa met mekaar baklei nie.
Dis nie okay dat ma en pa nie werk het nie.
Dis nie okay dat jy drugs moet gebruik om van jou pyn ontslae te raak nie.
Dis nie okay dat jy bullets moet dodge nie.
Dis nie okay dat jou hart so gebreek is nie my liefie.
Dis nie okay dat julle nie eers Christmas of new year’s kan celebrate nie.
Dis nie okay om ‘n gang te join nie.
Dis nie okay om jouself te sny nie.
Dis nie okay dat mense jou vreemd aankyk by kerk nie.
Dis nie okay dat jy neglect word nie.
Dis nie okay om jou hele lewe lank te sukkel nie.

MAAR

Dit is okay om kind met jouself te wees.
Dit is okay om die beste keuses VIR JOUSELF te maak.
Dit is okay om jouself lief te hê.
Dit is okay om na God te hardloop al hoe imperfect jy is.
Dit is okay om jouself te wees.
Dit is okay boeta, sussie om te vra vir hulp.

+ posts

Reginald Hufkie, or Reggie Peace, is a multifaceted South African actor, singer, rapper, writer and speaker. Despite growing up in the disadvantaged community of Schauderville in Port Elizabeth and being orphaned at the age of 13, his determination and love of life have seen him go from strength to strength. During his studies in transportation management at the University of Johannesburg, he became involved in the university’s drama productions under the guidance of Alby Michaels and Motlatji Ditodi. In 2014, he made his television debut in Single Galz after which he become a household name through other television roles in, for example, 7de Laan, High Rollers, Generations – The Legacy, Swartwater, Die Spreeus, Desert Rose and Poena. He also made his international debut in 2018 in the Danish drama series Liberty. Reginald has appeared in films such as Cowboy Dan (2018) and Nefarious Creatures (2022) while he took on the dual role of writer-actor in Vlamme (2022). In 2021, he released his first album titled Nuwe Lewe/New Life. Reginald enjoys writing sport stories and music, but is now looking forward to writing his first book.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One thought on “DIS NIE OKAY NIE”