A place where stories unfold

Deidré Jantjies

Deidré Jantjies is ’n professionele flamenco danseres en ook ’n kultuuraktivis wat passievol is oor die stories van historiese vroue. Sy is die stigter van Na Aap Produksies wat tot nog toe onvertelde stories en die geskiedenis van Suider-Afrika na die silwerdoek bring. Na ’n lang betrokkenheid by verhoogoptredes, spits Jantjies nou haar al haar energie toe op die skryf van haar eie stories vir kort- en speelfilms.

Om teen treine te skree: 11 nuwe dramas vir hoërskole

ISBN: 9781776074068 Uitgewer: Best Books Datum Vrygestel: Maart 2024 Prys (incl. VAT): R 290,00 Formaat: Sagteband, 216pp Oor hierdie boek: Die bundel bevat elf nuutgeskrewe dramas met as sentrale tema […]

Veels Geluk Deidre Jantjies en Stories in die Wind

Stories in die Wind deur Deidre Jantjies met illustrasies deur Davin Andrew het pasverskyn. (ISBN 9780624093305 / Uitgewer: Tafelberg) Die boek bestaan uit: “Tien verhale wat die minder bekende stories […]

Nuwe Boek: Deidre Jantjies – Stories In Die Wind

“Ten stories that the people of the the Richtersveld, Namakwaland and Kalahari would tell. Populated by animal, human and celestial characters: the sun, moon and stars. What will happen when […]