A place where stories unfold

Veels Geluk Deidre Jantjies en Stories in die Wind

Stories in die Wind deur Deidre Jantjies met illustrasies deur Davin Andrew het pasverskyn. (ISBN 9780624093305 / Uitgewer: Tafelberg)

Die boek bestaan uit:

“Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van ‘n vrou. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.” Tafelberg

Hier is ‘n uittreksel:

+ posts

Deidré Jantjies is ’n professionele flamenco danseres en ook ’n kultuuraktivis wat passievol is oor die stories van historiese vroue. Sy is die stigter van Na Aap Produksies wat tot nog toe onvertelde stories en die geskiedenis van Suider-Afrika na die silwerdoek bring. Na ’n lang betrokkenheid by verhoogoptredes, spits Jantjies nou haar al haar energie toe op die skryf van haar eie stories vir kort- en speelfilms.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *