DAAI MK TROEPIE WAT DAAR LANGS DIE GRENSDRAAD STAAN!
Haai oe liewe luisteraars, hoe neem die heimwee my nou terug na die dae van Tannie Esme Euweraad op Springbok radio en haar opkikker program vir ons seuns op die […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Jeremy Vearey het grootgeword in Elsiesrivier. Hy was ’n lid van MK en ’n lyfwag vir oud-president Nelson Mandela. Hy is ’n vorige majoor-generaal in die SAPD en was tot onlangs adjunk-provinsiale-kommisaris in die Wes-Kaap SAPD. Vearey se biografie Jeremy vannie Elsies het in 2018 by Tafelberg verskyn. Sy book Into Dark Water: A Police Memoir (Tafelberg 2021) is benoem op die 2022 Sunday Times Literary Awards langlys.
Haai oe liewe luisteraars, hoe neem die heimwee my nou terug na die dae van Tannie Esme Euweraad op Springbok radio en haar opkikker program vir ons seuns op die […]
Dit was een van daai Sondae in die laat Sestig jare kort na die groot Tulbag aardbewing. Met Derra se geroeste KB bakkie, volgestop met opgeknopte oompies, anties, niggies en […]
My Ouma Galant se neef Oom Ben op Saron het ‘n gesêgde gehad wat hy altyd gebruik het as hy sien iets ongesê broei te lank. “Moenie dat daai woorde […]
Daar is steeds baie Mevrou Koniles in Suid Afrika wie se werkersklas stemme deur gestandiseerde taalworsmasjiene onteem word. Hulle bly steeds slagoffers van taalsuiwering en die tirannie van taal standardisering in […]
Die boemagistraat beginte hyperventilate vannIe befok raak. Die skuim borrel deu sy stywe lippe en sy poephol knyp toe. Hy skrie – “WAT PLEIT JY JEREMY VEAREY, JOU VERWRONGE AFRIKAANSVATTER […]