A place where stories unfold

Jeremeo le Cordeur

Jeremeo le Cordeur, gebore en getoë in Wellington in die Wes-Kaap, het ’n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterwêreld op. Le Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, ’n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke. As vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van Tannie Dora goes bos, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van Mama, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke Jerry, an unconventional hero en Dude, wa’s my bakkie? die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees.

Seen at …

Every year the Jakes Gerwel Foundation presents the Jakes Gerwel Commemoration Lecture in honour of Professor Gerwel – renowned educator, liberator, public servant, thinker, writer, editor, patron of the arts, […]

Jeremeo Le Cordeur: Dude! Wa’s My Bakkie?

An Explorative Journey of Identity and Culture The original award-winning Vulture Productions show Dude! Wa’s My Bakkie? makes a U-turn to the stage as it comes to Makhanda for the […]

Foto’s: Skrywersverblyf vir Afrikaanse skrywers

Julie 2020 was ’n besige en produktiewe maand by Paulet Huis met Andre Trantraal, Olivia M Coetzee, Jeremeo le Cordeur, Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger wat aan hulle nuutste […]