A place where stories unfold

Foto’s: Skrywersverblyf vir Afrikaanse skrywers

Julie 2020 was ’n besige en produktiewe maand by Paulet Huis met Andre Trantraal, Olivia M Coetzee, Jeremeo le Cordeur, Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger wat aan hulle nuutste manuskripte kom werk het. Hierdie verblyfsprogram word aangebied in samewerking tussen die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans. Kyk hier saam deur Jeremeo le Cordeur se lens.

Vlnr Tjoppie Ferreira, Veronique Jephtas, Jeremeo le Cordeur, Theo Kemp en Andre Trantraal onderweg na die waterval in die Bosberge
Vlnr Jeremeo le Cordeur, Andre Trantraal, Veronique Jephtas, Khadija Tracey Heeger en Olivia M Coetzee in Paulet Huis se tuin
Veronique Jephtas voor Paulet Huis © Jeremeo le Cordeur
Veronique Jephtas in Pauletstraat
© Jeremeo le Cordeur
Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger
Veronique Jephtas
© Jeremeo le Cordeur
Veronique Jephta en Olivia M Coetzee op die trappe voor Paulet Huis se woonstel
Olivia M Coetzee voor Paulet Huis
© Jeremeo le Cordeur
Olivia M Coetzee in Pauletstraat
© Jeremeo le Cordeur
Olivia M Coetzee
© Jeremeo le Cordeur
Khadija Tracey Heeger in Paulet Huis se tuin
Khadija Tracey Heeger in Paulet Huis
© Jeremeo le Cordeur
Khadija Tracey Heeger
© Jeremeo le Cordeur
Jeremeo le Cordeur
Jeremeo le Cordeur, Andre Trantraal, Veronique Jephtas, Khadija Tracey Heeger en Olivia Coetzee
Jeremeo le Cordeur in Pauletstraat
Jeremeo le Cordeur en Veronique Jephtas
Andre Trantraal en Veronique Jephtas by Walter Battiss Museum
Andre Trantraal
© Jeremeo le Cordeur
Andre Trantaal in Paulet Straat
© Jeremeo le Cordeur
+ posts

Jeremeo le Cordeur, gebore en getoë in Wellington in die Wes-Kaap, het ’n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterwêreld op. Le Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, ’n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke. As vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van Tannie Dora goes bos, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van Mama, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke Jerry, an unconventional hero en Dude, wa’s my bakkie? die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *