The Jakes Gerwel Foundation, the ATKV and Penguin Random House SA
The Presidents – Leadership in the Age of Crisis
Richard Calland, Lawson Naidoo Sithole and Zelda la Grange discuss South Africa’s five presidents since 1994. The presidents differed radically in character and leadership style, despite the fact they all belonged to the same political party. How do Mandela, Mbeki, Motlanthe, Zuma and Ramaphosa compare in terms of strengths and weaknesses? What do South Africans yearn for in a political leader who can deal with our challenges decisively?
This discussion covers all that and more.
Jeremeo le Cordeur, gebore en getoë in Wellington in die Wes-Kaap, het ’n kreatiewe siel. Sedert hy aan City Varsity se Skool vir Media en Skeppende Kuns gegradueer het, werk Le Cordeur as kunsfotograaf en neem hy verskillende rolle in die teaterwêreld op. Le Cordeur is die entrepreneur agter Vulture Productions, ’n produksie- en ontwerpplatform vir kreatiewe en oorspronklike Suid-Afrikaanse teaterstukke. As vervaardiger en regisseur het Le Cordeur reeds vele suksesvolle teaterproduksies gelewer. In 2014 behartig hy die regie van Tannie Dora goes bos, Warren Meyer se skreeusnaakse spannings- en moorddrama wat tydens die Kunstekaap se agste Kunstefees vir Vrouemenslikheid opgevoer is. In 2019 is hy die regisseur van Mama, die karakterstuk waaraan hy met Chenal Kock meegewerk het. In dieselfde jaar sien sy twee eenmanstukke Jerry, an unconventional hero en Dude, wa’s my bakkie? die lig. In 2019 ontvang hy die NATi Jong Sterre-toekenning by die Suidoosterfees.
