Kyk terug na Suidoosterfees 2026

Vanjaar se Jakes Gerwel-gespreksreeks tydens die Suidoosterfees het ons weereens die geleentheid gegee om met vele skrywers wat by Paulet Huis in KwaNojoli, Oos-Kaap, aan hul boeke gewerk het, te spog.

Hieronder deel ons graag ’n paar foto’s van die feesdae saam met Shana Fife, Nadia Cassim, Lebo Mazibuko, Allen Grootboom, Herschelle Benjamin, Bibi Slippers, Naidene Lottering, Sindi Busuku en Reggie Peace. Kyk gerus na die opnames van hierdie jaar se gesprekke hier.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *