LitNet: Die Kaapse slawe (1652–1838) deur Eunice Visser
Wenner: Eunice Visser vir Die Kaapse slawe 1652–1838 (Protea Boekhuis) Commendatio: Jeremy Vearey Eunice Visser se kultuurhistoriese perspektief op die Kaapse slawe van 1652 tot 1838 is ’n rare werk van geskiedskrywing […]