Paulet House

Paulet House writer featured in Wanted

Paulet House writer featured in Wanted

There’s something fascinating about the relationship between artists and the small towns in which they were born or spent time in before establishing their careers elsewhere. Think of Olive Schreiner […]

Paulet Huis mentors skitter by Silwerskermfees

Paulet Huis mentors skitter by Silwerskermfees

Niel Coetzee, mentor van die Longhope TV-skryf mentorskapsprogram, is die regisseur en medevervaardiger van die dokumentêre prent Rooi van aard wat vanjaar by die Silwerskermfees verskyn het. Lees meer oor […]

Die plek van water Henu Baden

Die plek van water | Henu Baden

Dis Vrydag middag en ons wag nog vir die water. Water om die strate te versuip. ’n Wolk agterop ’n bakkie vlieg verby ’n man met ’n speaker op sy […]

brasse, tot laat toe

Rushdiyah Narker Reviews ‘Brasse, Tot Laat Toe’

Photos by Brick Mbekwa Lost in Translation? Or documenting our stories as art. There’s the immersive world that started when we walked into the Baxter Masambe Theatre: the myang stokkies, […]

Paulet Huis skrywers verskyn in Woordfees kortverhaalbundel

Paulet Huis skrywers verskyn in Woordfees kortverhaalbundel

Vyf-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die elfde kortverhaalbundel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, Dis hoog tyd.  Dit sluit in bekroonde digters, romansiers en kortverhaalskrywers soos Lynthia Julius (Kinderlê) en […]

Paulet Huis skrywer publiseer debuutroman

Paulet Huis skrywer publiseer debuutroman

Theolla Langenhoven, deelnemer van die 2020 Kommadagga Kortverhaalprojek en die 2024 Bosberg Boekskryfresidensie, se debuutroman, Soetroos van Saron het verlede maand by Kwela, Jonathan Ball Publishers verskyn. Ons het haar […]

Paulet Huis skrywer ontvang Akademieprys

Paulet Huis skrywer ontvang Akademieprys

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig het vroeër vanjaar die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 aangekondig. Die Jakes Gerwel Stigting is verheug om […]

Alfred T.M. Rossouw

Paulet House writer featured in EFIKO

Alfred T.M. Rossouw, participant in the 2023 Kommadagga short fiction workshop and 2024 Bosberg Book Writing residency, was recently featured in EFIKO, an online literary magazine with a focus on […]