Emma Crebolder is ’n Nederlandse klimaatdigter wat vanjaar haar 80ste verjaardag vier. Emma het via PEN Nederland van die PEN-skrywersresidensie te hore gekom. Sy het nie gedink dat haar aansoek om vir ’n maand in die Oos-Kaap te kom skryf sou slaag nie, aangesien sy gereken het dat slegs jonger skrywers die geleentheid sou kry. Groot was haar verbasing dat die skrywersresidensie toe inderdaad bygewoon is deur skrywers en digters van alle ouderdomme.
interview | onderhoud
27 posts
“Kaaps is nie iets waaroor ek mal of passionate is nie. Ek glo jy moet jouself kan uitdruk soos jy wil. Dis tog waarvoor ons geveg het, is dit nie?” Rafiek Mammon gesels oor sy boeke vir bloedjong lesers, Faizel en die sterre en ’n Goue ster vir Faizel, en vertel hoe sy Moslem-karaktertjie ’n stem help gee aan gemarginaliseerdes.
Tebello Mzamo is one of the 20 contributors to the anthology Incredible Journey. Read an interview on Sunday Times Books Live, 30 Nov. 2015.