For a year, it was the home you lived to return to every quarter. It was a time of several […]
Daily Archives: 2023-01-10
“Ons wens graag Phoebe Gerwel van harte geluk met haar verjaarsdag. As stigterslid van die Jakes Gerwel Foundation en die skenking van […]
It was a sunny Thursday morning, and I was excited for the day. On this special day, I would travel […]
Op die kar, op pad deur die Tradouw-pas, verduidelik Hannes aan Kinna se mense, dat hy, Baster en Wilhelm, op […]
Ons is ’n spul lotbeklaers. Elkeen van ons moan oor iets wat pla. En vir elke een wat oor iets erger as my lot kla, sink my empatiese siel dieper en dieper die afgrond in. Dié een se jong seun is op pad na dwelmverslawing, daai een se suster se dogter is swanger in haar matriekjaar. Dié een se broer is ’n willie-werker wat nie sy kinders kan onderhou nie. Ek verbeel my ons lyk soos die voëls wat op die telefoondrade sit en vergadering hou.