Paulet Huis skrywer wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie
Keith Oliver Lewis, deelnemer aan die 2024 PEN dit Neer-residensie, is vanjaar gekroon as wenner van die Toyota Stellenbosch Woordfees se elfde jaarlikse Kortverhaalbundel-kompetisie. “Die aankondiging het tydens die bekendstelling […]