A place where stories unfold

Netwerk24: Aansoeke ingewag vir Paulethuis, dié plek vir skrywers

: “Paulethuis in KwaNojoli (Somerset-Oos), waar nuwe en gevestige skrywers verblyf kan kry, is ’n prysenswaardig produktiewe tuiste. Meer as 15 gepubliseerde boeke het al sedert 2019 uit skrywers se afsondering daar gespruit, alles te danke aan die Jakes Gerwel-stigting en PEN Afrikaans. Skrywers, hetsy opkomend of gevestig, wat daarin belang stel om ook die gulde geleentheid te gebruik, kan nou aansoeke instuur vir die eerste van ses innames vanjaar. Dié verblyf is van 6 tot 26 Mei.”

https://jgf.org.za/af/aansoek-pen-dit-neer/

Lees verder hier:

https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/aansoeke-ingewag-vir-paulethuis-die-plek-vir-skrywers-20240110?fbclid=IwAR1Q-P-fq-2w8A7rm-tfQVvig7xLIm31ShpUY_Hykei2958F5Sjw0UJxgAw

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *