A place where stories unfold

Veels geluk, kykNET Fiëstas-wenners

Veels geluk, almal!!!

Die KKNK-produksie Droomkraan-kronieke was een van die groot wenners van die aand en het met drie toekennings weggestap: Beste produksie, Beste regie en Beste ensemble. Jakes Gerwel Stigting /NATi Jong Sterre deelnemers Carlo Daniels (2020) en Tiffany Saterdaght (2022) was deel van hierdie produksie.

JGS/NATi Jong Sterre mentor Lee-Ann van Rooi is aangewys as Beste aktrise vir The woman who fed the dogs.

JGS/ PEN Afrikaans bekroonde digters Lynthia Julius (2019) en Veronique Jephtas (2020), skrywers van My kroon se kraan is die wenners in die kategorie Beste nuutgeskepte teks, verwerking of vertaling

Lees verder hier:

Lee-Ann van Rooi by Paulet Huis. Hier trakteer sy die NATi Jong Sterre 2023 en Paulethuis personeel met ‘n voorlesing van The woman who fed the dogs. (Foto: Gilbert van Zyl.)

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *