We use cookies to optimize our website and our service.
Memories made Lessons learnt Pages turned Pages left unturned They say your life passes by right in front of your eyes as […]
Daar is steeds baie Mevrou Koniles in Suid Afrika wie se werkersklas stemme deur gestandiseerde taalworsmasjiene onteem word. Hulle bly steeds slagoffers van taalsuiwering en die tirannie van taal standardisering in die staat, die ekonomie, opvoedkunde, en die media. En uiteindelik daardeur uiteraard, misken en verontreg word in die produksie van kennis en ons gemeenskaplike geskiedenis.
Soos my hart see toe klop
Bly my oë op die ink wat uitloop
Ek skryf en skryf
Tot die engele my kom haal
Tot my spelfoute regkom
Skryf ek vir die muse
In die aande dink ek aan wonderwerke Wat my in die oggende verveel En eks speit oor my geheime wat ek met […]