A place where stories unfold

Gaireyah Fredericks: Paulethuis

“waar chapters op die mure

in sagte pastel solid geverf word

ironie saans jou kopkussing claim

en die oggend son sing sagte tunes

wat jou wakker sis,

dis waar almal Paulet…”

Lees hier:

Gaireyah’s Bio:

Gaireyah Fredericks (PEN Afrikaans) behaal ’n MA in Kreatiewe Skryfkuns (Rhodes Universiteit), nadat sy gegradueer het in Afrikaans en Nederlandse Letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy is ’n selfgepubliseerde skrywer en werk tans aan haar eerste bundel kortverhale wat die Afrikaanse Moslemkultuur verken en by Kwela Boeke sal verskyn.

+ posts

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

2 thoughts on “Gaireyah Fredericks: Paulethuis”