NATi Jong Sterre 2023 Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo, Mikayla Brown, Geralt Cloete and mentor Lee-Ann van Rooi wrote this song for 198-year-old Paulet. This is a first time that a song has been dedicated to the grand ol’ dame who gives so many writers nurturing space to just write their stories, sing their songs, to speak their lines and breathe in inspiration.
Miché van Wyk vertel: “So, die storie is, die heeltyd wat ons by Paulet huis was, het ons gesing. Vanaf die eerste aand. En as ek reg onthou 2 aande voor ons terugvlieg Kaap toe het ons besluit om ’n song te skryf. Dit het net van pas gevoel siende dat ons vreeslik baie gesing het. Ek dink dit was ook ons manier om sin te maak van die pragtige journey by Paulet Huis wat tot ’n einde gekom het en ons het gevoel om alles vas te vang in ’n song portrait. Ek dink oor ons almal performers is, het die musiekgemakery maar net gevloei.
“Ek en Mikayla het voorgevat, maar elke liewe een het ’n liriek bygedra, selfs Lee-Ann. Ons het die song ons laaste aand daar geoefen en voor die shuttle ons kom haal het, die video gemaak.”
~
49 Paulet house
Mountains, cows and waterfalls
This place a creative call
~
Here at Paulet house
The place
Where concepts are penned down
Our stories can fly now (x2)
Paulet House (x3)
~
Hier wa oom Jake(sie) gekom het
En wa Auntie Phoebe donate het
Vi die stories wat os vertel (x2)
~
Here at
Paulet House (x3)
Performed by: Miché van Wyk, Miliswa Mbandazayo, Mikayla Brown and Cara Rossouw
Video: Lee-Ann van Rooi
NATi Jong Sterre is die ontwikkelingsprojek wat jaarliks deur die Jakes Gerwel Stigting, Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), Suidoosterfees en Artscape aangebied word. Miliswa, Mikayla, Cara, Miché en Geralt is tans besig met die skryf van hul toneelstukke onder die mentorskap van bekroonde teatermaker Lee-Ann van Rooi. Hulle toneelstukke sal debuteer by die 21ste Suidoosterfees by Artscape in Kaapstad in 2024.
NATi Risings Stars is the development project which is presented annually by the Jakes Gerwel Foundation, National Afrikaans Theatre Initiative (NATi). Suidoosterfees and Artscape. Miliswa, Mikayla, Cara, Miché and Geralt are currently busy refining their plays under the mentorship of acclaimed theatre-maker Lee-Ann van Rooi. Their plays will premiere at the 21st Suidoosterfees at Artscape in Cape Town in 2024.