LitNet: Hoe los ons die onderwyskrisis op? Faeed Amardien se oplossings

Die LitNet-redaksie het aan Faeed Amardien, voormalige deelnemer aan die Bosberg-boekskryf-program in 2023, die volgende vraag gestel:

  • “Hoe gaan ons die onderwyskrisis oplos? Elke jaar wanneer die matriekpunte kom, sê dieselfde mense dieselfde goed. As jy die minister van onderwys kon raadgee, wat sou dit wees?”

Hier onder volg Amardien se antwoord op hulle vraag:

Volgens Supertaal word die woord krisis gedefinieer as ’n noodsituasie waar die funksionering van ’n stelsel ernstig gestrem is. In die konteks van die opvoedkunde, en gegewe die data wat ons jaarliks in die gesig staar, kan ’n mens byna die gevolgtrekking maak dat Suid-Afrika en sy onderwysstelsel akademies gestrem is.

Is dit problematies?

Die afleiding berus op wat kenners die retensiekoers noem. Bygevoeg is die feit dat daar ’n besluit geneem is dat 30% ’n aanvaarbare slaagsyfer is. Wat die idee rondom “akademiese gestremdheid” vererger, is leerders se onvermoë om selfs daardie 30% te behaal. Dis kommerwekkend.

’n Goeie uitgangspunt en basis vir die res van my reeks “oplossings” is die gesprek oor die huidige kurrikulum. Ek kan nie genoeg beklemtoon hoe dit as katalisator dien vir die “kwessies” wat ons jaarliks moet aanspreek nie. Die volgende stel ek dus voor:

Lees hier verder:

+ posts

Faeed Amardien has been living in Parkwood on the Cape Flats for a long time. He obtained his bachelor’s degree in education (B.Ed.) from the Cape Peninsula University of Technology (CPUT) in 2020 with Afrikaans and Accounting as major subjects. He is currently undertaking his honours in education at UWC with linguistics and literature as fields of specialisation. As a young teacher at Plumstead High, the diverse backgrounds and cultures of his learners affect him deeply. His approach to education is creative and also includes the use of Kaaps as a means of making his learners experience the wonders of language. This is why he is focused on young people and writing a youth novel.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *