Die Jakes Gerwel-stigting betreur die verlies van Rashid Lombard, ’n bekroonde fotojoernalis en kulturele aktivis instrumenteel in die bevordering van Suid-Afrikaanse jazz-musiek. Rashid se fotografie versier die mure van die stigting se skrywerswoning, Paulethuis in KwaNojoli, Oos-Kaap, as ’n visuele getuienis van die krag van die kunste om verandering te skep en geregtigheid te bevorder. Rashid se nagedagtenis en werk sal voortleef om baie ander skrywers, fotograwe en enigiemand anders wat dit sien, te inspireer om verander in hierdie wêreld teweeg te bring.
The Jakes Gerwel Foundation mourns the loss of Rashid Lombard, an acclaimed photojournalist, cultural activist, and instrumental in promoting South African jazz music. Rashid’s photography adorns the walls of the foundation’s writer residence, Paulet House in KwaNojoli, Eastern Cape, as a visual testimony to the power of the arts in creating change and promoting justice. Rashid’s memory and work will live on to inspire many other writers, photographers, and anyone else who sees it to bring about change in this world.





