We use cookies to optimize our website and our service.
Die Fiëstas-paneel het in 2024 sewe kunstefeeste – KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaat Kunstefees, Klein-Karoo Klassique, Momentum Beleggings Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees […]
Juliette Manitshana-Mnqeta matriculated from Westerford High School in 2005. She is currently based in Plettenberg Bay and works as a freelance Labour […]
Inwoonskrywer: Na
Naomi Meyer is een van ses skrywers wat tans vir ’n maand lank in Paulet Huis te Somerset-Oos skryf. Die residensie word moontlik gemaak deur ’n ruim borg van die Jakes Gerwel Stigting. Naomi is deur PEN Afrikaans vir die verblyf genomineer.
Izak de Vries het met haar gesels.
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig het vroeër vanjaar die wenners van die gesogte Akademiepryse vir 2026 […]