Die wêreld rondom die Glen Avonwaterval is tot ’n bewaringsgebied
verklaar. Omdat vier biome hier ineenvloei, lok dit ’n groot verskeidenheid
voëls en plantsoorte.
We use cookies to optimize our website and our service.
Die wêreld rondom die Glen Avonwaterval is tot ’n bewaringsgebied
verklaar. Omdat vier biome hier ineenvloei, lok dit ’n groot verskeidenheid
voëls en plantsoorte.
Sarie Marais-Nell is ’n Swartlandse vryskutskrywer wat haar tot dusver toegelê het op die skryf van profiele en rubrieke vir die By in Die Burger, vir Maroela Media, vrouetydskrifte en die Landbouweekblad. Na ’n skryfkursus by die Breytenbach Sentrum op Wellington het haar skrywersloopbaan in 2016 vlamgevat toe sy ’n beskrywing van die oorlewingsure op ’n dak tydens die Laingsburgvloed in 1981 vir die By geskryf het.
I started working at UWC this month and must say, so far it has been a nice, hectic journey. Learning new things at […]
Short story writing is their passion: Yuwinn Kraukamp, Liziwe Ndalana, Esmé Cupido, Gaasitwe Setshedi and Danie Kriek were at Paulet House in […]
Ek was al in baie tale deur vroue afgesê. Dié strek van hoogdrawende Engels tot boere Afrikaans en township Xhosa. Maar niks […]