A place where stories unfold

Die bure in die nuus: Man met ’n RollsRoyce én ’n eiland –

Foto op Tuis Bladsy: JGF Nuus – Een van Ros Turner se truie. Sy vertel JGF skrywers Sharon Mogoaneng (regs) en Shana Fife van Walter Battiss se Fook ontwerpe.

Murray La Vita skryf oor Ros Turner se trui: “Iets wat my oog vang, is die stukkie trui wat by haar baadjie uitsteek. Wanneer ek haar daaroor vra, ontbloot sy die aantreklike kledingstuk en sê dit is ’n Kaffe Fassett-ontwerp.
Sy het die wol self gespin en dit volgens antieke metodes gekleur met pigmente wat vanuit onder meer boommos en wede verkry is. En toe het sy die trui self gebrei.”

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *