A place where stories unfold

Ou dae by Paulet 2019: Flora deur Engela Ovies: ’n resensie

“Daar is rye motors en lorries wat sonder einde op en af deur die strate ry. Die dorp ruik na teer en kos” (112). Jy kan maar sê alles is ge-upgrade vannie furniture tot die koshuismoeder, Ansie Green aka Moeksie. Die geduldige vader Sol se medemenslikheid is ’n groot steunpilaar vir die storie se hoofkarakter. Sy geestelike skouers dra vir Flora teen haar pyn se opdraande uit en met antie Susie en oom Saul se unconditional love net om’ie draai wanneer die verdriet te veel word vir die uitblinker op Keimoes se hoërskool. Met al haar prestasies baklei Flora voort teen die noodlot van haar siblings in haar alleenwees tot haar woorde teen jou natgehuilde oë kerf soos ’n beitel teen ’n grafsteen”. Jitsvinger

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *