A place where stories unfold

Fotogalery: Lente lug met bloeisels by Paulet

Sonstrale wat deur die inheemse wit-stinkhout boom vonkel.

Die gazebo met ou preekbank. “You are sixteen going on seventeen …”

Feetjie-stof lug en weerkaatsing.
Die reuk van laventelbos.

Tot in die weste.

Roostuin met roosmaryn in die voorgrond.

Bloeisels
En nog meer…

Paulet se Mini-me.

Spieelbeeld met Koi.

Die wit huis op 49 Paulet, die enigste wit huis wat saak maak.

Die deur na persepsie.

Weet julle waar Pauletstraat is?

Inheemse skadu.

Onderskrif: JGF-Nuus

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *