We use cookies to optimize our website and our service.
Die wolke pak saam en die donderbuie bult spiere, want dis winter inni Paarl. Yskas voete en sopnat komberse Bibberend bewe en […]
Hoeko is Santino die slagoffer:
net ’n kleine kind,
Hoeko was hy nie gevind?
Ga! Nie meer nie. Ek het ook opgehou om mense reg te bring as hul my langs ‘n bar my single whisky, neat, sien order. Ek weier om my ID om my nek te dra, jammer.
The Jakes Gerwel Foundation (JGF), LitNet and Huisgenoot will soon host their fourth annual Kommadagga workshop on short story writing for magazines. The three-week […]