We use cookies to optimize our website and our service.
Heeger het ’n manier ommie gewone in extraordinary te veanne mettie manier hoe sy jou brein streel met haa verse. Elke lyn is precise en slaan presies waa dit moet. Die gedigte is soes ’n puzzle, geen een mee belangriker assie anne en saam ’n volledige prentjie.
Daa’ was ’n tyd toe ek inni body van iemand anders geleef het. My options was; assist, ignore, of sê: “haaties, jy’t […]
From the outside, Langa and Sindiswa’s marriage looks perfect. But inside, Langa is unhappy, and cheating on his wife. Will he settle down with his mistress, or finally find the courage to set his life on a better path?
The Jakes Gerwel Foundation (JGF) is pleased to announce their first ever 6-week international fellowship, which is scheduled to take place in […]
AB: Hy was op ‘n volmaan gebore. Jessie. Klein liggaam van vlees en bloed en stem. Stem wat so hard en oortuigend […]