Heeger het ’n manier ommie gewone in extraordinary te veanne mettie manier hoe sy jou brein streel met haa verse. Elke lyn is precise en slaan presies waa dit moet. Die gedigte is soes ’n puzzle, geen een mee belangriker assie anne en saam ’n volledige prentjie.
Daily Archives: 2022-09-27
Nourie annedag is ek innie Elsies, maa is ‘n hele anne Elsies vanne parallel universe. Amal praat Ingels! Nou die […]
https://indigenoprojects.wordpress.com Celebrating Heritage Day at the 1st Intangible Cultural Heritage Festival! Heri-Trav celebrated Heritage Day, on 24 September, with Intangible […]
Een ding wattie twie issie, Boeta Langding wasse ledjint van moerse proporsies. Kyk hiesa, as daa nou van size gepraat […]
in helium, waterstof en ander gasse het jy verander en my agter gelaat tussen Polaris, Rigel en Vega dans jy […]
I suddenly have the urge to get a tattoo and I get all kinds of feelings. I ask myself questions like “which one will I go for this time around?” “Where will I place it?” “Am I sure I want one more?” “Wait a minute, did I think this through?” “Why does such a random thought feel so right?” …….WHAT IS WRONG WITH ME??????