Die LitNet-redaksie doen verslag op die Jakes Gerwel Stigting se navorsingsprojek oor die naamsverandering van Somerset-Oos in die Oos-Kaap na KwaNojoli in 2023. Dié projek was Donderdagaand, 22 Mei, tydens ’n geleentheid in die tuin van die stigting se historiese skrywershuis, Paulet Huis, op luisterryke wyse bekendgestel.
The LitNet editorial team reports on the Jakes Gerwel Foundation’s research project on the renaming of Somerset East in the Eastern Cape to KwaNojoli in 2023. This project was launched at a spectacular evening in the gardens of the foundation’s historic writer’s residence, Paulet House, on Thursday, 22 May.
Izak de Vries van LitNet skryf onder andere oor die dorpsinwoners se reaksie op die herbenaming, Jakes Gerwel se oorsprong in wat tóé Somerset-Oos was asook die stigting se navorsingsprojek. Hierdie projek delf dieper in die streek se geskiedenis en wie presies Nojoli was.
Izak de Vries of LitNet writes about, among other things, the residents’ reaction to the renaming, Jakes Gerwel’s origins in what was then Somerset East, as well as the foundation’s research project. This project delves deeper into the history of the region and explores the identity of Nojoli.
Lees gerus die volle artikel hieronder:
Read the full article below: