A place where stories unfold

Paulet Huis skrywer Lynthia Julius werf ATKV-Woordveertjie

Lynthia Julius, wie deel was van die PEN dit Neer-skrywersprogram in 2019, het vanjaar by die ATKV-Woordveertjies die Prys vir Poësie vir haar reeds bekroonde digbundel, Kinderlê (uitgegee deur Quillerie).

Die ATKV-Woordveertjies word aangebied om uitsonderlike bydraes rondom die Afrikaanse woord te bekroon. Van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse skrywers en illustreerders het al met ’n veer in hul hoed weggestap.

Baie geluk, Lynthia!

Lynthia Julius
Lynthia Julius

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *