end game
ek sallie eeste een wies om te admit dat
met groot hare kô aandag en onnorage baggage
by woordfees 2019 toe gan kyk ek endgame
die een tannie sak af
jy kan nie jou hoë hare maak as jy teater kom kyk nie
ek gie haa toe ’n vylkyk
toe sak sy wee af
ek grap maar net hoor
https://klyntji.squarespace.com/joernaal/2021/4/24/veronique-jephtas-soe-rond-ommie-bos