Ek het ’n hele klomp ander titels gehad, en my editor het baie van “Mermaid Fillet” gehou. In retrospek is al my ander titels kak. Ek hou van “Mermaid Fillet”, ek hou van die geweld daarvan. Ek hou van die idee dat iets wat veronderstel is om mooi, mities en sacred te wees, net so opge-slice kan word.
https://klyntji.squarespace.com/joernaal/2021/12/14/mia-arderne-mermaid-fillet