Ou dae by Paulet 2019: ‘n Gesprek met Ryan Pedro oor pienk ceramic-hondjies

“Die meeste van die poems is rooted in narratives en moments wat ek eerstehands experience het. Die mense wat ek oor skryf se baggage is daar om geransack te word vir mense wat panel discussions oor daai tipe shit wil hê. Ek’s maar net all too grateful om die stories uit my uit te kon kry op die most authentic en respectful way possible.” Ryan Pedro

https://klyntji.squarespace.com/joernaal/2020/11/2/ryan-pedro-pienk-ceramic-hondjies

+ posts

Mercy Kannemeyer is ’n teatermaker, skrywer, fasiliteerder, regisseur en taalaktivis. Sy voltooi in 2021 haar meestersgraad in drama aan die Universiteit van Stellenbosch. Haar teaterwerk sluit die verwerking en regie van Jeanne Goosen se Ons is nie almal so nie, die regie van Woorde op Akkoorde en die medeskryf en regie van Ekstra large, asseblief in. In 2017 het sy ’n Kokertoekenning vir haar dokumentêr Die ander kant / The Other Side oor die taalkwessie aan die Universiteit van Stellenbosch ontvang. In 2018 is sy met ’n rektorstoekenning vir prestasie in kultuur van die Universiteit Stellenbosch vereer. Mercy Kannemeyer doen ook vryskutskryfwerk en bewyer haar vir die voortbestaan, herverbeelding en viering van tale – veral van Afrikaans, haar moedertaal.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *