A place where stories unfold

Ou dae by Paulet 2019: Imagine jy sit onder ‘n boem met Ronelda S Kamfer

“Ek kan nie vir ander skrywers praat nie, miskien is skryf vir hulle terapeuties. Vir my was terapie nie eers terapeuties nie. In ons kultuur is jou werk jou werk, en jy is happy as jy kan werk. Ek need nie vir skryf om meer as net skryf te wees nie. Ek vat dit dood-ernstig terwyl ek dit doen, maar as ek klaar geskryf is, pak ek dit weg en dink nie weer aan dit nie. Ek maak ’n punt daarvan om dit te noem, want ek dink aan die leser wat ’n boek lees, en nie agterna beter voel oor hulleself nie, of die skrywer wat iets beautiful skryf en nie beter voel daarna nie. As almal catharsis kry behalwe jy, kan dit jou laat voel die fout lê by jou.” Ronelda S Kamfer

https://klyntji.squarespace.com/joernaal/2022/3/17/ronelda-s-kamfer-onderhoud

+ posts

Veronique Jephtas is 'n drie-en-twintigjarige skrywer, aktivis, digter, regisseur en aktrise van die Paarl. Sy het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2019 aan die Universiteit Stellenbosch voltooi en in kreatiewe skryfwerk gespesialiseer. Sy het haar debuut as dramaturg by die 2020 Woordfees gemaak met die teks Hoe change hulle met Marlo Minnaar, onder leiding van Lee-Ann van Rooi. Sy was ook onlangs te sien in die Kanna-bekroonde produksie van Malan Steyn Jakkals en Wolf Onbeperk.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *