A place where stories unfold

Theolla Langenhoven

Theolla Langenhoven (1982) werk tans by die Universiteit van Wes-Kaapland na jare in die staatsdiens. Sy wil haar skryfwerk gebruik om haar gemeenskapswerk, haar liefde vir administrasie en haar kennis van sielkunde en kriminologie te kombineer en lig te werp op die maatskaplike kwessies wat gemeenskappe in die gesig staar. Van haar kortverhale en artikels is in Kuier gepubliseer. Haar gedigte het in die Lekka Poems-bloemlesing verskyn en in 2023 het sy ’n gebedsboek vir tieners, Die Here kom sterk deur, gepubliseer. Sy beskou dit as ’n voorreg om in 2020 te kon deelneem aan die Kommadagga-slypskool vir kortverhaalskrywers. In 2023 het sy ’n AfriCAN Honoree Authors’ Award ontvang.

Shofar Books: Seasons

Description: “Every woman faces seasons of change that can either challenge or uplift you. It is not easy to move gracefully from one stage to another? Women are facing and […]

LitNet: A theatre review of Mercy by Zubayr Charles

Title: MercyWritten and directed by: Zubayr CharlesPerformed by: Ibtisaam Florence, Jennifer Morris, Masnoena Leggett, Amaan Van Oordt and Vuyokazi BuluDates of performance: 30 June – 3 July 2023Venue: The Theatre Arts, Observatory […]

Krag, hou viby

Stywe aatapels, droë rys,baked beans en stukkie vaal vleis,grys water en sunlight siepinnie kom, staan ek diep,die kês innie pieringskyn soe warm en sing, Lees hier:

My liggaam is net mýne

“Iets van daardie klas by die nasorg wat in my kop vassteek is: wanneer jy jou arms voor jou uitsteek, van voor na agter swaai in ‘n sirkelvorm – vorm […]

Trane van ‘n ma

(Goeie Vrydag-gedig) Ek’t geweet ek moet jou laat gaan, maar steeds is dit seer. My seun, die pyn maak my gedaan, hòè kan ons diè uiteinde keer? Jou laaste dae […]

Answers to a journalist’s questions

Journalists in their quest for information for deadline-driven stories leave out much more than they put into their 450+ words stories. These answers from Jakes Gerwel Foundation writers to questions […]

Trane oppie pot

Ek verlaat die kamer, neem plek in oppie troon, laat die trane loop oor my wange en verlaag my kroon. > Trane van frustrasie, want ek bid vir hoop, ek’t […]

Lucky Star pilchards

Is Krismis innie strate sonne Boney M voel die huis verlate niks kersboom vir osse nasate of tong, gammon, of hemp ironed in nate. Maar.   Daar is Lucky Star […]

Die graf lieg nie

Clareen stap stadig na die graf.  Vandag voel sy darem haar ouderdom.  Voel sy hoe elke been in haar liggaam saamtrek, styfgespan soos ‘n boog wat reg is om uitgeskiet […]

Tot die dood ons skei

Wanneer jy met die liefde van jou lewe trou is een van die items op die program om trou te sweer aan jou maat. Meeste lê die wêreldbekende troubeloftes af, […]

#Provider

Dis past five innie môre, die eerste drom is buite. Stoot my 2m x 2m wit sak op four wheels nader: soekend na treasures. Om kousel aan my kinta te […]

Altyd ‘n silwer randjie

Die skielike raps op die deur laat Ursula haastig opkyk na die beeld van haarself in die spieël, voor sy ‘n glimlag op haar gesig plak en na die klein […]

Die danger was toe in die huis

Mammie, jou warnings was verkeerd. Jy het gese ek moenie lekker vat by strangers, Ek moenie in vreemde karre klim nie, Ek moet nie met enigeen praat of loop nie. […]

LIEFDE VRA NIE ADRES NIE

Gaynore loop haastig af in St George’s Wandellaan, in die Kaapse middestad, want sy wil nie laat wees vir haar afspraak met haar beste vriendin nie.  Oorkant Edgars, daar sy […]

Vergete Emosies

Lorna en Eugene van Eyck pak die laaste goedjies vir hul reis met ‘n ligte gemoed voor hulle afskeid neem van hul kinders en haar ma.  “Dankie Ma.  Dit beteken […]

EK WEET NIE Hóé OM MA TE WEES

Ciara sit op haar bed en tuur uit haar kamervenster, terwyl ‘n hartseer trek om haar mond speel.  Vandag is haar een en twintigste verjaarsdag, maar alhoewel sy baie opgewonde […]

Hare maak nie die mens nie

Kroeskop. Pittekop. Plek-plek bewolk. Staalwol hare. Jou hare kan nie pom-pom nie.  As jy in die jare 80’s en 90’s grootgeword het en jou hare sou nie die potlood toets […]

Verleier

Terwyl sy onsigbare strale oor jou vel streel, die armhare liggies roer, jou skouers terug laat sak, jou ogies vernou, jou handpalms oopmaak, bene uitstrek, terwyl ‘n sug deur jou […]

Trane van ‘n ma

(Goeie Vrydag-gedig) Ek’t geweet ek moet jou laat gaan, maar steeds is dit seer. My seun, die pyn maak my gedaan, hòè kan ons diè uiteinde keer? Jou laaste dae […]

Kyk rondom jou

As ‘passenger seat driver’, het ek die beste uitsig van almal wanneer ons die pad vat.  Deur my klein sy-venster sien en ervaar ek dinge wat ek op daai oomblik […]

Sorry Taznè

Soos met jou neighbour, Courtney, Het ons jou ook versaak. In helder dag het hy jou gevat, Hoekom het ons nie oor jou gewaak? Vir dae het jou Mammie geglo […]

Trauma Oë

Brein uittie skedel, derms innie hand, longe hap na lug, baby hang tussen boude, gat deurie been, bloed sypel na die grond, lewe verdwyn uit die oë. Ma snik, pa […]

Die Suicide Killer

Jan strek hom uit terwyl hy sy hande voor sy oë hou om die son te blokkeer. Ek smaak nie vandag vir bedel nie, want mense likes nie boemelaars op […]