In the News

227 posts

Paulet House and our writers in the news

External news and stories are redirected to the original source to comply with copyright regulations.

Inwoonskrywer: Naomi Meyer

Inwoonskrywer: Na
Naomi Meyer is een van ses skrywers wat tans vir ’n maand lank in Paulet Huis te Somerset-Oos skryf. Die residensie word moontlik gemaak deur ’n ruim borg van die Jakes Gerwel Stigting. Naomi is deur PEN Afrikaans vir die verblyf genomineer.
Izak de Vries het met haar gesels.

NATi Jong Sterre by Paulet Huis

Jane Mpholo, Stephren Saayman, Melissa Myburgh, Heloine Armstrong en Henque Heymans was die uitverkore teatermakers wat vir drie weke in Somerset-Oos gaan skryf het, met die befaamde Abduragman Adams as mentor. Hulle produksies is volgende jaar op die Suidoosterfees-planke te sien. Hierdie projek word aangebied deur verskeie vennote wat hande neem – Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Artscape en NATi.