Gerhard Visagie is gebore in Durban, het skoolgegaan in die Paarl, sy studies voltooi in Stellenbosch en gee tans Engels in Fraserburg waar hy alombekend geword het as “Sir”. Hy het ʼn fyn aanvoeling vir kinders en die kompleksiteite in hul lewens en is juis daarom intens betrokke by die bevordering van letterkunde en toneel in die Fraserburg-gemeenskap. As voorsitter van die reëlingskomitee van die jaarlikse Fraserburg Logan Toneelfees is gebeure in skoletoneel iets wat hom elke slag opnuut meevoer: om te beleef hoe ʼn skoolproduksie deur die klankgrens breek, is iets besonders.
You may also like
Ek het half verwag dat hy my sou vra om in ’n soort piramideskema te belê. Ek het myself reggemaak daarvoor dat hy iets aan my sou probeer verkoop. Maar al wat hierdie naamlose mens wou weet was om opreg te vra of daar iets is wat hy kan doen om my te help.
Sy aanbod het my om verskeie redes baie verwar, maar die kern daarvan was ’n diepgesetelde agterdog, het ek eers later besef.
Hierdie man wou net help. Dit was nie ’n transaksie nie. Hy wou bloot welwillendheid betoon.
Ek was nie die eerste persoon in daardie parkeerterrein na wie hy sy helpende hand uitgesteek het nie en waarskynlik ook nie die laaste nie. Daardie dag was ek ’n getuie van ’n onderwaardeerde wonderwerk: een vreemdeling, wat werklik omgee vir ’n ander totale vreemdeling, in ruil vir absoluut niks nie.
“My ma gie dié.” Nana se kin staan by my voodee met ’n koevertjie, my naam is in fancy kursief daaop geskryf.
“Chase Rhys has a big job ahead of them: they are taking Kaaps to Columbia University in New York City this year. […]
One Saturday afternoon after work at around three, my boss and I leave for Muizenberg beach. It is very hot today. We find the beach full: black and white people swimming together like children of one household. Women of all shapes in their lubricious swimsuits. A pleasant sight. But out of the water we scatter: the dissonance between us is so palpable.
