A place where stories unfold

Chase Rhys se Misfit: Jy het nog nie voorheen só iets gelees nie

“Die boek sluit die voordeur oop en nooi jou in die verteller se lewe in, laat jou lag, en laat jou dikwels stilstaan om ’n paragraaf oor en oor te lees omdat jy nie heeltemal kan uitpluis waar dit jou so diep tref nie. Misfit, en Rhys as skrywer, lewer ’n onvervangbare bydrae tot die Afrikaanse letterkunde.”

+ posts

Elodi Troskie is ’n 24-jarige skrywer en die inhoudsredakteur van die onafhanklike Afrikaanse webjoernaal Klyntji.com. Sy het grootgeword aan die Weskus, in die Sederberge en ook in die Witzenbergstreek. Sy woon op die oomblik in Kaapstad. Sy is besig met haar honneursgraad in Engels en fokus op ekokritiek. Haar werk as inhoudsredakteur sluit kopieskryf, redigeer- en vertaalwerk in. In beide haar akademiese en redaksionele doelstelling is daar ’n verwerping van ’n dualisme tussen natuur en kultuur. Van haar gedigte het in Nuwe Stemme 6 verskyn.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *