A place where stories unfold

Liriekeskrywers Klas van 2020: Leef in die Oomblik

Opskrif op YouTube: “Met hierdie lied wil Gabriel The Rapper, Breyten Treurnicht, Brumelda Bell, Mage Troskie, Gellyblik en Nicol Klopper jou aan hits om in die oomblik te bly leef, en altyd te onthou dat die res geskiedenis is. Geniet dit, en voel vry om dit met vriende en familie te deel. Hierdie song is in Somerset Oos in die Paulet Huis opgeneem, tydens die Jakes Gerwel Stigting se liedjieskrywer Mentorskap. Die eerste in die geskiedenis van die stigting!”

Dit was mentor Frazer Barry se eerste groep liriekeskrywers.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *