A place where stories unfold

NATi Jong Sterre by Suidoosterfees: Fietsry vir dommies – NATi Arena, Artscape – 30 April 2023 /  16h00

Ondersteun deur NATi, die Jakes Gerwel Stigting en Artscape

Fietsry vir dommies

Met Eldon van der Merwe

Teks: Tiffany Saterdaght

Regie: Dean Balie

Taal: Afr

Venue: NATi Arena

Datum en tyd: 30 April 16:00

Tydsduur: 55 min

Prys: R100

Geen o/13 T

https://tickets.computicket.com/event/fietsry_vir_dommies/7208526/7208559/109872

Al het Carl ’n graad in konstruksiebestuur, woon hy steeds in die “blink hokke” van Rose Valley. Hy dink na oor wat dit beteken om ’n bruin man in Suid-Afrika te wees. Boonop ly hy aan depressie. Verder eis Black Tax sy tol met die opoffering wat hy vir sy familie en gemeenskap moet maak. Die uitdagings wat Carl in die gesig staar, word treffend uitgebeeld met rymklets en poësie.

Carl has a degree in construction management, but he is still confined to the shiny shacks of Rose Valley. He contemplates the meaning of being a Coloured man. His depression is aggravated by Black Tax and the sacrifices he has to make to support his family and community. In this production, rap and poetry are stirringly utilised to depict the challenges Carl is facing.

Eldon van der Merwe

+ posts

Tiffany Saterdaght is ’n digter, dramaturg, regisseur en radio-omroeper. Sy beywer haar om ’n eerlike stem aan benadeelde gemeenskappe te gee, en is betrokke by organisasies soos Awehness Creative Community en Klein Karoo Connect. By die KKNK se Karoo kaarte-projek, wat by die 2022-Kannatoekennings met ’n Herrie vir baanbrekende werk beloon is, was Tiffany betrokke as navorser, fasiliteerder, dramaturg en regisseur. Karoo kaarte se toneelstuk, Op hierdie dag, het sewe Kanna-benoemings ontvang.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *