A place where stories unfold

Ou dae by Paulet 2019: Kirby van der Merwe praat oor sy boek Eugene

Jakes Gerwel Gesprekke 2022 by Suidoosterfees met Kirby van der Merwe en Ingrid Jones

Eugene ken van skollies, gangsters en crooks. Hy is streetwise, al lyk hy nou soos iemand uit die upper middle class. Hy kom immers uit die ghetto se killing fields van die 60’s, 70’s en 80’s. Maar nou is dit baie jare later. En die ou alliances met sy kindervriende Alan, Huey en Jenny ná alles destyds in Hillbrow tussen hulle skeefgeloop het, bestaan nie meer nie, en Eugene word aangekla van moord. 

’n Aangrypende roman oor vriendskap en verraad. (Human & Rossouw)

Videograaf: Gys Loubser

+ posts

Kirby van der Merwe is 'n skrywer en joernalis. Sy jongste roman, Eugene, het pas verskyn.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *