‘Kyk hier,’ sê Adam heel kalm. ‘O’s almal ko’ hier inie marrags om bietjie te study, nuh? Nuh? Dai’s hoeko o’s hie’ is! As julle nie hie is vi die selleding‘ie, da’ line julle! Ko, vat julle bags! Line! Weg is julle! Tora, ko’ help die laaities uit!’ sê hy, en hy stap nader na die seuns toe.
excerpt | uittreksel
Daar is steeds baie Mevrou Koniles in Suid Afrika wie se werkersklas stemme deur gestandiseerde taalworsmasjiene onteem word. Hulle bly steeds slagoffers van taalsuiwering en die tirannie van taal standardisering in die staat, die ekonomie, opvoedkunde, en die media. En uiteindelik daardeur uiteraard, misken en verontreg word in die produksie van kennis en ons gemeenskaplike geskiedenis.
Die boemagistraat beginte hyperventilate vannIe befok raak. Die skuim borrel deu sy stywe lippe en sy poephol knyp toe. Hy skrie – “WAT PLEIT JY JEREMY VEAREY, JOU VERWRONGE AFRIKAANSVATTER VAN DIE KAAPSEVLAKTES?!”
Eerste week, Februarie 2020. Dis die dag toe die skoolrooster vir die eerste keer in werking kom. Toe die Graad […]
‘n Jeugverhaal wat op ‘n plattelandse dorpie afspeel in die tydvak 2019 tot 2021. Die verhaal volg Gr 11’s, hoe […]
Standard Nine is glorious! I find myself in the same class as Natalie! The first time I get a close-up […]
One day I came back home and found her with a man, she was so sad and could barely look me in the eye. She introduced him as her good friend who was to take care of me since she could not anymore. She had already packed my clothes and said I must go with the guy
I was drawn to this lifestyle as if I was born for it. I grew up in a small town, with my grandparents, and would spend my school holidays in Cape Town with my mom. I absolutely loved it. Cape Town City! I remember taking a bus into the city, and then saunter casually up Hanover Street, right to the top, where Muslim family of ours lived.
This is the continuation of what was started last week: a weekly delivery of parts of an unfinished novel, telling of a boy’s first weeks at high school, in the mid-‘60s, and meeting a girl, Natalie, there.
CHAPTER – THE MAGISTRATE Few things in my childhood memory are engraved deeper and more hurtful, than the day, in […]
Hoofstuk 7 Nie ’n enkele winterdag in Prins Albert was nié koud nie. As die son genadig was en deur die dag […]
’n halwe vrou-vis is sexy ’n halwe man-vis is ’n freak – Ronelda Kamfer, “onder water” Ek maak die hek […]