Toe die eerste motors begin inry, klop Ant Margie en Joani se harte wild. Dis tyd. Die amptenare daag net […]
excerpt | uittreksel
‘Adam Daniels! Praat met my!’ Adam skrik hom regop. ‘Yo, Joani! Wat’s djy soe op my? Djy skree skoons!’ ‘Hoekom […]
In Ant Margie se huis, verduidelik Adam vir Ant Margie hoe die probleem van die foon oorkom gaan word. Hy […]
‘Ek sal nooit weer iets doen, wat ek wiet, is ‘ie reg ‘ie! My conscience ga’t vir my nog opvriet […]
‘n Blok verder van Joani se huis, in die lokasie, kom Heather die Saterdag-aand ook net by die huis. Die […]
Die taxi met Saterdag-shoppers kom by ‘n aflaai-plek staan, en die nekke rek om te sien wie loop so onder […]
‘n Rukkie later, daag twee jongmense in die dorpie by hul onderskeie huise op, stap reguit na hulle kamers toe, […]
Ken djy vi Mossienes? Die timers vannie Elsies ennie Tiervlei raak stil as daa van hom gepraat word. Die wat […]
‘Nou wanneer gaan julle nou weer skooltoe?’ wil Oumie op ‘n dag, in die Covid-tyd, weet. ‘Weet nie, Oumie. Die […]
– 5e praātsie – V I (pp. 88-89)
“Ten stories that the people of the the Richtersveld, Namakwaland and Kalahari would tell. Populated by animal, human and celestial characters: the sun, moon and stars. What will happen when Tortoise and Ostrich cross swords? Could Jackal and Lion hunt together; could they abide by their own rules? The people of Hoerikwaggo decide to trek to //Hui !Gaeb! The Gariep water spirit, and the stars give the old man stories, so he has a new one to tell every night.”
Dat Christie-Boy meer en meer van Boeta Ses se werk oorneem, kom hy eers nie agter nie. Hy besoek self […]
AS THE SUN was sinking down behind the Mangoshi hills, Mystery Child and his mother were approaching a border post […]
‘Nou moet julle twee meer tyd gee vir julle skoolwerk, nuh? Lymie-Boy sê vir my daar’s ‘n exam om die […]
‘My ma worry nie oor mynie, Uncle. Sy’s amper nooit in die huis in nie. As sy in die huis, […]
Oor hierdie boek: Sammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ‘n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die […]
Ek was al in baie tale deur vroue afgesê. Dié strek van hoogdrawende Engels tot boere Afrikaans en township Xhosa. […]
In die 6de uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrrikaanse Taal (HAT), word die woord fokken grammatikaal vereer as byvoeglike […]
Christie en sy vrindjies woon in die Woodstock Kort na sy pa se sterwe in die Kaap, het die huishouding […]
Daar was ‘n tyd in die vroeë 1980’s in my studentjare by UWK toe Afrikaans meer radikaal as rewolusionêre omgangstaal, […]
Haai oe liewe luisteraars, hoe neem die heimwee my nou terug na die dae van Tannie Esme Euweraad op Springbok […]
‘Nee, vanaand moet jy vir my luister. Daai kind van jou gaan konstant teen sy eie wese baklei. Hy gaan sukkel om te weet waar hy staan. Konstant die ander deel van die wêreld wil gaan soek. Julle sal mooi moet kyk.’
Dit was een van daai Sondae in die laat Sestig jare kort na die groot Tulbag aardbewing. Met Derra se […]
Toe Adam eendag, kort na hy in die dorp aangekom het, en nog by die huis was, uitvra na die […]