Monthly Archives: August 2022

61 posts

Zama Moyo

Part 1: The Standardization of Opulence:

First, I want to foreground the idea that opulence has been rendered or portrayed as ubiquitous. It is freely available if only one would satisfy some arbitrary criteria of ‘hard work’ (what is the threshold for ‘hard’, and what do we consider work, and what do we consider mere messing around?)

Die “onvertaalbare” mevrou Konile en die verbysterende taalworsmasjien

Daar is steeds baie Mevrou Koniles in Suid Afrika wie se werkersklas stemme deur gestandiseerde taalworsmasjiene onteem word. Hulle bly steeds slagoffers van taalsuiwering en die  tirannie van taal standardisering in die staat, die ekonomie, opvoedkunde, en die media. En uiteindelik daardeur uiteraard, misken en verontreg word in die produksie van kennis en ons gemeenskaplike geskiedenis.

Heritage Travel Issue 16

Heritage Travel is an explosion of color and content awakening the muse. Filled with Heritage, art, literature, family and lifestyle, it gives a fun and positive outlook on life. It is published by Stef Cupido De Koker and her husband Jamile De Koker

PEN Nederland Jakes Gerwel-inwoonskrywer: ’n onderhoud met Emma Crebolder

Emma Crebolder is ’n Nederlandse klimaatdigter wat vanjaar haar 80ste verjaardag vier. Emma het via PEN Nederland van die PEN-skrywersresidensie te hore gekom. Sy het nie gedink dat haar aansoek om vir ’n maand in die Oos-Kaap te kom skryf sou slaag nie, aangesien sy gereken het dat slegs jonger skrywers die geleentheid sou kry. Groot was haar verbasing dat die skrywersresidensie toe inderdaad bygewoon is deur skrywers en digters van alle ouderdomme.