het ging, dachten wij, over vliegende vissen, forellen maakten een koprol en je ving ze gelijk in de lucht, […]
poësie | poetry
Soos met jou neighbour, Courtney, Het ons jou ook versaak. In helder dag het hy jou gevat, Hoekom het ons […]
Ek wil jou soe graāg iets gie Nette ietsie Saāmme jou los Iets wat nooit ka vaporize Of nog ērgerre […]
Brein uittie skedel, derms innie hand, longe hap na lug, baby hang tussen boude, gat deurie been, bloed sypel na […]
Vanaf mijn boombos kan ik over continenten naar de bosberg reiken. Daar in het voetspoor van gazellen en de civitkat […]
Why do I, at times feel that my soul belongs someplace else Why do I feel the burdens are too […]
Die koel lug omvou my soos ’n kombers.
Verlangs hoor ek die insekte krie-krie.
The last painting I remember painting was a parrot
Make room
Give space
Give love
A poem from you to You.
Dis die dag toe jy verdwyn / op my mind sal jy bly
Especially — when they weep so artlessly; that’s when you as
parent laugh and cry in chorus, mos, from under your
parenthoody.
Trek twie-duisend rand
betaal my skuldtjies.
Vier-hon’it vir “Edgars”
Seeming un-happenings
Ek het jou leer ken
As ’n hartklop in my baar.
Nes ’n regte moederhen,
Het ek ure na jou gestaar.
Hoeko is Santino die slagoffer:
net ’n kleine kind,
Hoeko was hy nie gevind?