“Slindile hou van skool. Sy en haar vriendinne is op pad terug huis toe, maar vandag is sy nie lus […]
Yearly Archives: 2023
Waarom wilt u graag meedoen met de schrijfresidentie? Ik ben pas begonnen aan een nieuw boek en ik hoop in […]
Oor watter temas / aktuele kwessies skryf jy graag? Ik schrijf over wat ik in mijn leven tegenkom, over familie, […]
Rachida, jy skryf oor mense wat kultureel tussen twee wêrelde leef en beweeg. Wat inspireer jou skryfwerk rondom identiteit? Mijn […]
Dear valued clients, I am writing to you today as the founder and owner of AUSi Shuttle and Chaperone Services. […]
Dis Maart 1981 en Ludo Labuschagne is terug met sy derde #Wiedoenit. Net toe hy wil bekommerd raak dat hy […]
This brings us to another topic that fascinates me about writing ideas. Do you think that they exist somehow in […]
Toe Davies Kgotsafalang sien met ‘n skeef-geswelde gesig, ruk hy van skrik, en wil dadelik alles weet. Hy is veral […]
“My ma het my geleer jy kan in hierdie wêreld ‘n engel of ‘n duiwel wees. Kies jy die engel […]
Daa’ was ’n tyd toe ek inni body van iemand anders geleef het. My options was; assist, ignore, of sê: […]
Vir ure, lê dink Kgotsafalang aan die dag se gebeure: aan sy laaste reis saam met die mans; aan die […]
Streamed live on Feb 5, 2023 #booktube #author #news BookBytes: Shafinaaz chats to author Tebello Mzamo about her debut novel […]
Nathan Trantraal is the author of three poetry collections – Chokers en Survivors (2013), which won the 2014 AKTV Woordfees Prize and the 2015 Ingrid Jonker Prize; Alles Het Niet Kom Wôd (2017), which won a SALA award in 2019; and Oolog (2020) – as well as a volume of essays, Wit Issie ’n Colour Nie (2018). He translated Jason Reynolds’s Long Way Down into Kaaps (Lang Pad Onnetoe). He writes for television and theatre and has a biweekly column for Rapport called Sypaadjies.
Ek het half verwag dat hy my sou vra om in ’n soort piramideskema te belê. Ek het myself reggemaak daarvoor dat hy iets aan my sou probeer verkoop. Maar al wat hierdie naamlose mens wou weet was om opreg te vra of daar iets is wat hy kan doen om my te help.
Sy aanbod het my om verskeie redes baie verwar, maar die kern daarvan was ’n diepgesetelde agterdog, het ek eers later besef.
Hierdie man wou net help. Dit was nie ’n transaksie nie. Hy wou bloot welwillendheid betoon.
Ek was nie die eerste persoon in daardie parkeerterrein na wie hy sy helpende hand uitgesteek het nie en waarskynlik ook nie die laaste nie. Daardie dag was ek ’n getuie van ’n onderwaardeerde wonderwerk: een vreemdeling, wat werklik omgee vir ’n ander totale vreemdeling, in ruil vir absoluut niks nie.
The first World Heritage day Golf Cup challenge at the Wellington Golf Club, Western Cape South-Africa. On 23 April 2023 […]
Blou Moord (Paperback) by Francois BloemhofISBN: 9780637002912 “Ons gaan nêrens heen nie. En niemand kom om ons te red nie. Maart […]
So sit kyk Kgotsafalang, wat gedoen word teen tjaila-tyd: gereedskap, klein en swaar, word skoongemaak, opgedra na ‘n waentjie toe, […]
Lilongwe, Malawi Being born to parents, who had never been to school; many wonder where I drew my love of […]
Dit is laat nag. Die maan se lig skyn deur ‘n upperclass huis se voorhuis venster wat niemet gordyne toegemaak […]
Ek verlaat die kamer, neem plek in oppie troon, laat die trane loop oor my wange en verlaag my kroon. […]
Birds chirping Babies crying Silence needed Cars passing > The thoughts are too loud I can’t hear myself think Suddenly […]
Agtergrond: Begin van die soek na diamante in Kimberley, rondom 1869 /70 en verder. Kgotsafalang kom so pas op die delwerye […]
Ons kondig met groot opwinding die skrywers aan wat gekies is vir die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta se […]
ISBN: 9780795710735 Publisher:Kwela Date Released: February 2023 Price (incl. VAT): R 270.00 Format: Soft cover, 224pp About this book: Botho […]