“My ma gie dié.” Nana se kin staan by my voodee met ’n koevertjie, my naam is in fancy kursief daaop geskryf.
Monthly Archives: May 2022
His father was killed in this club, Victor thought as he stared at the half-faded sign reading “The Zulu Club” […]
Taboe, was dit eers om van ’n persoon se fisiese voorkoms ghai te maak. Veral as dit jou en jou nageslag raak.
From the outside, Langa and Sindiswa’s marriage looks perfect. But inside, Langa is unhappy, and cheating on his wife. Will he settle down with his mistress, or finally find the courage to set his life on a better path?
Life is a journey we share. We are all busy and distracted. The world is a scary place, but it’s also beautiful.
Trek twie-duisend rand
betaal my skuldtjies.
Vier-hon’it vir “Edgars”
Tebello Mzamo is one of the 20 contributors to the anthology Incredible Journey. Read an interview on Sunday Times Books Live, 30 Nov. 2015.
Julie 2020 was ’n besige en produktiewe maand by Paulet Huis met Andre Trantraal, Olivia M Coetzee, Jeremeo le Cordeur, Veronique Jephtas en Khadija Tracey Heeger wat aan hulle nuutste manuskripte kom werk het.
Ek het geleer om werklik te luister. Dit was eindelik ’n skok om te besef hoe diep gewortel my vooroordele is.
Seeming un-happenings
I did not choose you. I did not choose you. I did not choose you.
Willem Kemp a young man, an aspiring prose writer who found himself living in
an upmarket suburb on the coast of Cape Town, a place called Camps Bay.
Ek het jou leer ken
As ’n hartklop in my baar.
Nes ’n regte moederhen,
Het ek ure na jou gestaar.
Alice, Oos-Kaap. Dis nou einde Mei 2022, die begin van die vyfde golf Covid-19 infeksies. ’n Jaar gelede, asook drie […]
Hoeko is Santino die slagoffer:
net ’n kleine kind,
Hoeko was hy nie gevind?
Jane Mpholo, Stephren Saayman, Melissa Myburgh, Heloine Armstrong en Henque Heymans was die uitverkore teatermakers wat vir drie weke in Somerset-Oos gaan skryf het, met die befaamde Abduragman Adams as mentor. Hulle produksies is volgende jaar op die Suidoosterfees-planke te sien. Hierdie projek word aangebied deur verskeie vennote wat hande neem – Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Artscape en NATi.