In ‘n tyd wat die taaldebat steeds woed, is dit verfrissend om terug te kyk na Jakes Gerwel en sy […]
Yearly Archives: 2022
In a Sunday Times opinion piece – Ten-years-after-his-death-jakes-gerwels-legacy-at-uwc-remains-strong – UWC Rector and Vice-Chancellor, Prof Tyrone Pretorius wrote:. “Apart from the […]
As we commemorate the extraordinary life of Professor Jakes Gerwel, I will begin by pointing out three points of convergence […]
Dear Mrs Gerwel, The most bizarre thing has just happened, another mystery that has to be solved. What is this […]
Goeiemore, good morning all. Baie dankie Mullersrus Primêr vir die geleentheid om deel te wees van hierdie super spesiale geleentheid. […]
Die misfit wat innie normale wêreld probee inpas, sit hulself in ’n hok. Ek wiet hoe dit voel om in vrees vasgevang te wies.
(‘Misfit’, bl.174)
Ougat is Shana se debut book, maa sy praat soes een wat al vi jare sit en bek vekoep; gemaklik, eerlik, met not a care in the world. Ougat is ’n brutally honest storie oor survival — surviving sexually met al die inherited, imposed en uninvited trauma, mentally met depression, socially mettie conditioning wat aan die heup hang vannie Cape Flats soes ’n baba met ’n nat nappie, en die escape vannie wrede cycle van abuse. Dis ’n boek wat my excite, want finally praat iemand oor taboo topics wat almal wiet bestaan, maar niemand regtig te ver weg vannie huis af bespreek nie.
Met Jeremy Vearey, Anzil Kulsen, Elvis Saal en Gerda Odendaal Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur […]
Jakes Gerwel Gesprekke 2022 by Suidoosterfees met Kirby van der Merwe en Ingrid Jones Eugene ken van skollies, gangsters en […]
#StoriesindieWind – Deidrė Jantjies #Tafelberg Die destydse ‘Kinders van die wêreld’-reeks het my as kind reeds gefassineerd gelaat deur kinders […]
Flowers for the broken hearted The ones whose souls are wandering between realms Flowers for the ones whose innocence was […]
Toe die eerste motors begin inry, klop Ant Margie en Joani se harte wild. Dis tyd. Die amptenare daag net […]
Heri-Trav is hosting a poetry contest as part of the Intangible cultural heritage festival. The theme is My town. It can be a poem about your hometown, the town you live in or any town in the world that you love or have an interest in. Any poetry form is welcome including Haiku. In English and Afrikaans. Poems must not be more than 30 lines.
First Published 26/11/2020 on jgf.org.za Audrey Jantjies was one of the writers in the Mentorship Programme for Upcoming Writers of Friction […]
“Daar is rye motors en lorries wat sonder einde op en af deur die strate ry. Die dorp ruik na […]
“Engela Ovies is ’n skrywer om dop te hou: Sy het ’n reguit, onweerstaanbare manier om ’n storie te vertel […]
“’n Mens lees soms baie moeilik aan Flora, vernaam as soveel dinge omtrent die karakters en hulle leefwêreld aan jou […]
“Jakes Gerwel embodied, in life, the most vivid dream for what literature can make of us: empathic, justice focused, engaged, […]
“Maar even in daai case, is dit worth taking note of, want dis in dié familiarity waar Kompoun se essence […]
“Ek kan nie vir ander skrywers praat nie, miskien is skryf vir hulle terapeuties. Vir my was terapie nie eers […]
“Die meeste van die poems is rooted in narratives en moments wat ek eerstehands experience het. Die mense wat ek […]
‘Adam Daniels! Praat met my!’ Adam skrik hom regop. ‘Yo, Joani! Wat’s djy soe op my? Djy skree skoons!’ ‘Hoekom […]
Since I embarked on this journey of “self-discovery” or rather; questioning what was instilled in me….I always get random people […]