Dit was een van daai Sondae in die laat Sestig jare kort na die groot Tulbag aardbewing. Met Derra se […]
Uninterrupted Time to Write
The aim of this programme is to give writers – whether they are established or upcoming – an opportunity to focus all their attention on their manuscripts for a whole month. In this programme there are no mentors so that writers work at their own pace. The programme is in collaboration with PEN Afrikaans, PEN SA en PEN Nederlands.
PARTICIPATING WRITERS
André Trantraal | Andries Bezuidenhout | Elodi Troskie | Emma Crebolder | Jeremeo le Cordeur | Jeremy Vearey | Khadija Tracy Heeger | Kirby van der Merwe | Loit Sôls | Lydia Gittens | Lynthia Julius | Mia Arderne | Mercy Kannemeyer | Mphuthumi Ntabeni | Naomi Meyer | Nathan Trantaal | Olivia M Coetzee | Ronelda S Kamfer | Ryan Pedro | Salvia Ockhuis | Sarie Marais-Nell | Valda Jansen | Veronique Jephta
Stories by writers who took part in this programme
My Ouma Galant se neef Oom Ben op Saron het ‘n gesêgde gehad wat hy altyd gebruik het as hy […]
“Soesie krye en plante wat selfs innie
dorste omgewings groei, trek dié diep-
gewortelde gedigte hulle krag ytie grond.
Sōls isse seasoned skrywer in bloom.”
– Ronelda S. Kamfer
Daar is steeds baie Mevrou Koniles in Suid Afrika wie se werkersklas stemme deur gestandiseerde taalworsmasjiene onteem word. Hulle bly steeds slagoffers van taalsuiwering en die tirannie van taal standardisering in die staat, die ekonomie, opvoedkunde, en die media. En uiteindelik daardeur uiteraard, misken en verontreg word in die produksie van kennis en ons gemeenskaplike geskiedenis.
Kirby van der Merwe se verhaal is egter baie meer as net ’n bewusmaking van onregte, swaarkry en sukkel. Dit is ’n sterk verhaal oor vriendskap, verlies en verraad. Dit verg ’n stip leser om die kloutjie by die oor te bring.
Die boemagistraat beginte hyperventilate vannIe befok raak. Die skuim borrel deu sy stywe lippe en sy poephol knyp toe. Hy skrie – “WAT PLEIT JY JEREMY VEAREY, JOU VERWRONGE AFRIKAANSVATTER VAN DIE KAAPSEVLAKTES?!”
The inimitable 80 year-old Dutch poet Emma Crebolder writes of her time in Jakes Gerwel Foundation/PEN writers’ residency at Paulet House in Somerset East.
Emma Crebolder is ’n Nederlandse klimaatdigter wat vanjaar haar 80ste verjaardag vier. Emma het via PEN Nederland van die PEN-skrywersresidensie te hore gekom. Sy het nie gedink dat haar aansoek om vir ’n maand in die Oos-Kaap te kom skryf sou slaag nie, aangesien sy gereken het dat slegs jonger skrywers die geleentheid sou kry. Groot was haar verbasing dat die skrywersresidensie toe inderdaad bygewoon is deur skrywers en digters van alle ouderdomme.
Een aand sê Emma dat sy eintlik nog altyd ’n rapper wou wees. Sy vertel hoe sy jare gelede een van haar (twenty-something) dogters saamgesleep het na ’n rock concert in Amsterdam. Haar dogter se vriende was baie beïndruk daarmee dat haar ma kans sien om saam met haar kind uit te gaan in die stad, maar sy moes toe verduidelik dat Emma háár moes oortuig om saam te gaan.
“Writing is usually such a solitary thing, and it can get lonely. So, being surrounded by other writers has been amazing. Being in a space where six of us are together and working, feels like I’m part of a community of artists where we can share our processes and our progress.”
Met soveel verskillende tale en stories wat saans om die etenstafel ontmoet het, dink ek het ons almal baie by mekaar geleer. Ons was ook gelukkig om die Karoo Writers’ Festival in Cradock en die Nasionale Kunstefees in Makhanda by te woon en ook daar deur kreatiewe energie omring te word.”
Krotoa (for Krotoa Eva) Wie se kind is ek die ek soekie begrawe plek van my wortels lank vergiet in […]
ek sou graag die voëls bome plante insekte op die naam wou groetin die veld stap en hulle kan uitwys: […]
Mphuthumi Ntabeni is one of six authors currently in residence in Somerset East, courtesy of the Jakes Gerwel Foundation and PEN South Africa.
His novel The wanderers (published by Kwela) is on the long list for the Sunday Times Fiction Prize.
Izak de Vries asked him a few questions
Naomi Meyer praat met Theo Kemp van die Jakes Gerwel Stigting en Catrina Wessels van PEN Afrikaans oor die skrywersresidensie in Paulet Huis wat in Junie 2022 die Oos-Kaap plaasvind.
Inwoonskrywer: Na
Naomi Meyer is een van ses skrywers wat tans vir ’n maand lank in Paulet Huis te Somerset-Oos skryf. Die residensie word moontlik gemaak deur ’n ruim borg van die Jakes Gerwel Stigting. Naomi is deur PEN Afrikaans vir die verblyf genomineer.
Izak de Vries het met haar gesels.
Ek waag die vraag in die teenwoordigheid van ‘n groot gees. Onder die wakende oog van Jakes Gerwel se portret […]
“If you step out, the universe will step out with you – but you must step out first.” – Loit […]
The word Karoo conjures up ideas of vast empty dry land spaces to most of us. Imagine my surprise to […]
Als je je schoeisel kinderen van de springbok noemt. Je leren tas nageslacht van de slang is en het dier […]
Ek wil jou soe graāg iets gie Nette ietsie Saāmme jou los Iets wat nooit ka vaporize Of nog ērgerre […]
Vanaf mijn boombos kan ik over continenten naar de bosberg reiken. Daar in het voetspoor van gazellen en de civitkat […]
“Around the table at a beautiful old house in Somerset East are four aspiring writers with big dreams.” Read the article in Daily Maverick.
Especially — when they weep so artlessly; that’s when you as
parent laugh and cry in chorus, mos, from under your
parenthoody.