Die misfit wat innie normale wêreld probee inpas, sit hulself in ’n hok. Ek wiet hoe dit voel om in vrees vasgevang te wies.
(‘Misfit’, bl.174)
Uninterrupted Time to Write
The aim of this programme is to give writers – whether they are established or upcoming – an opportunity to focus all their attention on their manuscripts for a whole month. In this programme there are no mentors so that writers work at their own pace. The programme is in collaboration with PEN Afrikaans, PEN SA en PEN Nederlands.
PARTICIPATING WRITERS
André Trantraal | Andries Bezuidenhout | Elodi Troskie | Emma Crebolder | Jeremeo le Cordeur | Jeremy Vearey | Khadija Tracy Heeger | Kirby van der Merwe | Loit Sôls | Lydia Gittens | Lynthia Julius | Mia Arderne | Mercy Kannemeyer | Mphuthumi Ntabeni | Naomi Meyer | Nathan Trantaal | Olivia M Coetzee | Ronelda S Kamfer | Ryan Pedro | Salvia Ockhuis | Sarie Marais-Nell | Valda Jansen | Veronique Jephta
Stories by writers who took part in this programme
“Maar even in daai case, is dit worth taking note of, want dis in dié familiarity waar Kompoun se essence […]
“Ek kan nie vir ander skrywers praat nie, miskien is skryf vir hulle terapeuties. Vir my was terapie nie eers […]
“Die meeste van die poems is rooted in narratives en moments wat ek eerstehands experience het. Die mense wat ek […]
end game ek sallie eeste een wies om te admit datmet groot hare kô aandag en onnorage baggageby woordfees 2019 […]
André Trantraal, who participated in the Jakes Gerwel Foundation / PEN Afrikaans Writers’ Residency 2020 is a South African Literary […]
…daāsse hiemmil nét vi hille
die baasskap-brigade
mēnse wie claims insit
dat hille wèl sielle is
ma līewwe soes hille baas is
– oō anne sielle…
Die wêreld rondom die Glen Avonwaterval is tot ’n bewaringsgebied verklaar.
Omdat vier biome hier ineenvloei,
lok dit ’n groot verskeidenheid
voëls en plantsoorte.
…daāsse hiemmil nét vi hille die baasskap-brigade mēnse wie claims insit dat hille wèl sielle is ma līewwe soes hille […]
Ken djy vi Mossienes? Die timers vannie Elsies ennie Tiervlei raak stil as daa van hom gepraat word. Die wat […]
Een ding wattie twie issie, Boeta Langding wasse ledjint van moerse proporsies. Kyk hiesa, as daa nou van size gepraat […]
Ancestral wisdom light my op, dat sy al apathydt se suspended empathy en emotional constipation gi-transcend-it. Nie ammal was, en […]
– 5e praātsie – V I (pp. 88-89)
Met ‘n kabaaiband om haar nek aan die dwaarsbalk van ‘n skaapstal omstrengel terwyl ‘n Kaapse bergwind ‘n sarong teen […]
DIE skrikbeeld wat Jan Van Riebeeck en sy Kompanjie-amptenare een vroeë herfsoggend in 1658 vanaf die fort se wagtorings in […]
Die land aan wie Soesoa van die Chainokwa in die sewentiende eeu behoort het, het geleef vanaf die Breederivier in […]
Nuut van Kwela Boeke: Moerstaāl deur Loit Sōls (amptelike publikasiedatum: 12 September) In Moerstaāl word oorsprong bekyk: geskiedenis, erfenis en […]
In Doman en Garabinga se krygskamp aan die voet van die Steenberge agter Tafelberg wag hulle nou al twee dae […]
Ek was al in baie tale deur vroue afgesê. Dié strek van hoogdrawende Engels tot boere Afrikaans en township Xhosa. […]
“Moerstaal bekyk oorsprong: geskiedenis, erfenis en taal vloei saam. Loit Sols skryf oor sy voorsate, die Eerste Inhemse mense aan […]
In die 6de uitgawe van die Handwoordeboek van die Afrrikaanse Taal (HAT), word die woord fokken grammatikaal vereer as byvoeglike […]
“Soesie krye en plante wat selfs innie dorste omgewings groei, trek dié diep- gewortelde gedigte hulle krag ytie grond. Sōls […]
Daar was ‘n tyd in die vroeë 1980’s in my studentjare by UWK toe Afrikaans meer radikaal as rewolusionêre omgangstaal, […]
Haai oe liewe luisteraars, hoe neem die heimwee my nou terug na die dae van Tannie Esme Euweraad op Springbok […]